Jean Louisa Kelly

Jean Louisa Kelly
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1989–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jean Louisa Kelly (gebore 9 Maart 1972) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Uncle Buck (1989), Mr. Holland's Opus (1995), en Ant-Man (2015), en in die televisiereeks Yes, Dear (2000).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search